
Wat kan jy by Akkerland Speelskool verwag?
Moderne, kindvriendelike fasiliteite
Holistiese benadering t.o.v. ontwikkeling
Gekwalifiseerde onderwyseresse met jare se ondervinding
Veilige, stimulerende en liefdevolle omgewing
Skooltye:
08:00 tot 11:30 – 2/3 jariges
08:00 tot 11:30 – 3/4 jariges
08:00 tot 11:45 – 4/5 jariges
3 of 5 skooldag-opsie
Buitemuurse aktiwiteite
Nasorg
Halfdag: 11:30 – 14:00
Voldag: 11:30 – 17:30
Vakansiesorg ook beskikbaar
